Gayle Hunnicutt

Gayle Hunnicutt
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 6 Februarie 1943
Sterfte 31 Augustus 2023 (op 80)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2, insluitende Nolan Hemmings
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1966–99
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Gayle Hunnicutt (6 Februarie 1943 - 31 Augustus 2023) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Marlowe (1969), Scorpio (1973), The Legend of Hell House (1973), en Target (1985).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy